Buying Options

Kindle Price: $4.03
includes tax, if applicable

These promotions will be applied to this item:

Some promotions may be combined; others are not eligible to be combined with other offers. For details, please see the Terms & Conditions associated with these promotions.

Deliver to your Kindle or other device

Deliver to your Kindle or other device

Kindle app logo image

Download the free Kindle app and start reading Kindle books instantly on your smartphone, tablet or computer – no Kindle device required. Learn more

Read instantly on your browser with Kindle Cloud Reader.

Enter your mobile phone or email address

Processing your request...

By pressing ‘Send link’, you agree to Amazon's Conditions of Use.

You consent to receive an automated text message from or on behalf of Amazon about the Kindle App at your mobile number above. Consent is not a condition of any purchase. Message and data rates may apply.

Loeloeraai (Geannoteer) (Afrikaans Edition) by [C.J. Langenhoven]

Loeloeraai (Geannoteer) (Afrikaans Edition) Kindle Edition

5.0 out of 5 stars 3 ratings

Amazon Price
New from Used from
Kindle
$4.03

Save on selected Bestselling Fiction Books
View our curated selection of books. Click to explore.

Product description

About the Author

C.J. LANGENHOVEN Cornelis Jacob Langenhoven (13 Augustus 1873 - 15 Julie 1932) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer, koerantredakteur en politikus wat 'n ontsaglike groot rol in die Afrikaanse literatuur- en kultuurgeskiedenis gespeel het. Hy het onder die name C.J. Langenhoven en Sagmoedige Neelsie geskryf. Langenhoven is in Hoeko, Ladismith gebore en later verhuis hy na Oudtshoorn waar hy naderhand die dorp se mees bekende inwoner word. In die jaar 1893 begin hy in Stellenbosch in die regte studeer en later bekwaam hy hom as advokaat. Mettertyd verander hy van beroep en gaan oor tot die joernalistiek. Hy word die redakteur van die koerant Het Zuid-Westen in 1912 en hy bestee verder baie tyd daaraan om die nuwe taal, Afrikaans, te bevorder. Hy is ook 'n stigterslid van die nuwe Afrikaanse koerant Die Burger en hy lewer gereeld bydraes onder die skuilnaam Sagmoedige Neelsie. Later tree hy toe tot die politiek en word hy lid van die Parlement van Suid-Afrika in 1914. Hier spits hy hom toe daarop om Afrikaans as amptelike taal erken te kry. Hierna word hy agtereenvolgens lid van die Kaapse Provinsiale Raad, die Volksraad en die Senaat. Langenhoven is mees bekend vir die oorspronlike Volkslied van Suid-Afrika, Die Stem van Suid-Afrika, wat hy in 1918 geskryf het. Vandag vorm 'n passasie uit Die Stem van Suid-Afrika 'n deel van die huidige Volkslied van Suid-Afrika. Langenhoven se skryfkuns het baie verskillende genres aangeraak, van poesie tot spookverhale. Hy het verder ook verskeie werke in Afrikaans vertaal. As skrywer word hy die beste onthou vir sy humoristiese en satiristiese werke en hy was verder welbekend vir sy skerp sin en sagte maniere." --This text refers to an alternate kindle_edition edition.

Product details

  • ASIN ‏ : ‎ B07FPQZPSC
  • Publisher ‏ : ‎ CruGuru (18 July 2018)
  • Language ‏ : ‎ Afrikaans
  • File size ‏ : ‎ 672 KB
  • Simultaneous device usage ‏ : ‎ Unlimited
  • Text-to-Speech ‏ : ‎ Not enabled
  • Screen Reader ‏ : ‎ Supported
  • Enhanced typesetting ‏ : ‎ Enabled
  • Word Wise ‏ : ‎ Not Enabled
  • Print length ‏ : ‎ 135 pages
  • Customer Reviews:
    5.0 out of 5 stars 3 ratings

Customer reviews

5.0 out of 5 stars
5 out of 5
3 global ratings
5 star
100%
4 star 0% (0%) 0%
3 star 0% (0%) 0%
2 star 0% (0%) 0%
1 star 0% (0%) 0%
How are ratings calculated?

Review this product

Share your thoughts with other customers

Top reviews from Australia

There are 0 reviews and 0 ratings from Australia

Top reviews from other countries

Christiaan De Klerk
5.0 out of 5 stars Afrikaanse boeke
Reviewed in the United States on 10 May 2013
Verified Purchase
2 people found this helpful
Report abuse